Ag tog arme ou Francois

Maart 9, 2011 in Sonder kategorie

Is dit wat konstruktiewe redenasie vandag is? Snaaks hoe party mense eerder beledigings rondgooi, as om feite te bring om iemand se standpunte verkeerd te bewys?

http://blogs.litnet.co.za/francoiswilliams/die-wonderlike-ou-sa-wat-die-afrikaners-so-mis

Francois, as iemand sy kop iewers in het waar dit nie hoort, is dit verseker jy…terloops as ek my kop in my gat kon indruk was ek vandag nog meer kere ‘n miljoenêr as wat ek nou is…

Miskien moet jy meer meer gereeld jou neus uit daai oosterse koeke uithaal om asem te skep. Die brein neig om agteruit te gaan sonder genoeg suurstof en jy is ‘n duidelike bewys daarvan.

 

Verder net die stukkie raad: Bly liewer weg uit Afrika. Jou eie mense soek jou nie en die swartes ook nie….nie dat jy my sal glo nie, maar ek probeer jou net help.

 

Blikskottel….het al teveel “Francois” gesien in sy lewe….

31 antwoorde op Ag tog arme ou Francois

  1. …ek vermoed julle hou nie van mekaar nie…

  2. Sjoe, agressie van ‘n ander kleur.. Ek ignoreer maar die mense wat sulke kommentaar lewer.

  3. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Nes jy wil. Nie dat jy my ken nie…dus is jou oordeel nes syne,van gener waarde en totaal verkeerd.
    In die konteks van die ou grappie is die gebruik van die miljoener woordjie tog heel van pas…spog: neewat: feite: ja -wat!

  4. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Ek hou nie van sy redenasies en manier van sy eie volk beledig nie…dis al.

  5. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Ander kleur?? Nee-wat dis nou agtertangse wit op normale wit agressie…ha ha ha

  6. Vat ‘n stukkie goeie raad, meng jou met die semels en jy word varkkos. Teveel mense maak hulle blogs toe oor die twee

  7. TantAlie het gesê op Maart 9, 2011

    Ek is verbaas oor wat ek hier waarneem. Ek besef al ‘n geruime ruk dat Francois ‘n platvloerse mens is, maar hierdie kommentaar van hom is skokkend. Ek dink julle moet hom maar net ignoreer. Dit is nie die moeite werd om eers aandag aan hom te skenk nie. Hy probeer altyd homself inwurm in ander se gesprekke, en dit dui vir my daarop dat hy ‘n eensame siel is wat aandag soek.

  8. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Tant Alie, ek hoor jou, maar sy tipe sal mens maar altyd kry,

  9. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Jy ken min Jode en duidelik weet jy baie min oor wat hulle glo en so aan. As jy nie wil bang word nie, moet ooknie gaan soek nie.

  10. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Beledig?? Nee, kommentaar lewer en met hulle sienings verskil? JA verseker.

  11. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Hy sit sy lewenswyse en wat hy glo in sy blogs. Ek reageer dus net op dit.
    oor die ou uiteet storietjie net dit: MLees die hele ding in konteks. Suinig is ek nie, maar waarde vir my geld en tyd, daarop dring ek aan.
    My respek en my liefde vir my vrou is van so ‘n aard dat ek alles sal opoffer vir haar. Het jy so iemand in jou lewe?

  12. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Woes is mos lekker…

  13. Eerliknetek het gesê op Maart 9, 2011

    Genade hy is n walgwors!

  14. TantAlie het gesê op Maart 9, 2011

    Ek weet Blikskottel. Hy maak my soms smoorkwaad. Ek word altyd vies vir myself as ek op sy nonsens reageer, maar mens probeer maar steeds jou medemens help en vir hom wys hoe gek hy werklik is. Ek dink eerder hy hoort in ‘n inrigting as op die blogs en Litnet.

  15. DallaSePa het gesê op Maart 9, 2011

    Praat jy M!

  16. DallaSePa het gesê op Maart 9, 2011

    B … hoe word mens ‘n miljoener … ‘n Suid Afrikaanse een … ?!

    (Ek was al een … in Zimbabwe en Tanzanie en so … !)

  17. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Deur genade van Bo om ‘n goeie internasionale werk te kry. 2. Deur besigheids geleenthede aan te gryp na ernstige gebed.3. Deur ‘n vrou te he wat mooi na ons geldsake kyk en saam met my dinge beplan.4. Deur ‘n besigheid van die grond af op te bou.

  18. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Se gat…bewys dit.

  19. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Die verskil is dat jou mening, selfs oor wat ek hier plaas oor myself, duidelik nie objektief of eerlik is nie.

  20. Blikskottel het gesê op Maart 9, 2011

    Dit is ‘n uiters gevaarlike manier van vriende maak. Wat mense glo is nie iets wat hulle altyd wys nie en soms kan dit boos wees. In effek lieg hulle dus met dit wat hulle vir jou wys.

  21. Vetjan het gesê op Maart 9, 2011

    kan jy delusioneel spel ou blikkie?

  22. Wolletjies het gesê op Maart 9, 2011

    Sjoe….. gedog die vrouens kan bitch – ma ma hier word ordentlike bitch klappe uitgedeel ne!

  23. nou weet ek opnuut weer hoekom ek oa ook nie sy blog oopmaak nie!

  24. TS het gesê op Maart 10, 2011

    wow… en hier dink ek nog jy is ‘n erg regse oulike outjie? Ook maar goed ek maar nie meer daar oop nie.

  25. thenack het gesê op Maart 10, 2011

    So gepraat van slanguitwerpsel, gaan kyk bietjie hierdie, dit is baie snaaks

    http://letterdash.com/thenack/why-not-to-get-a-snake

  26. Ek is ‘n patriot vir my eie volk heel eerste. Verregs is net ‘n slegte naam wat ongevraagd en sonder rede aan baie mense gegee word, meestal mense wat net vry wil wees, maar nie saamstem met wat die massas sien as vryheid nie.
    Ek staan openlik ‘n Boere/Blanke volkstaat voor en met baie goeie redes.

    Party mense dink alle sogenaamde “regses” is domkoppe en het stupid idees soos die AWB ens ens, maar dit is ver vewyderd van die waarheid.

  27. Bitchklappe word met goeie redes uitgedeel.

  28. @Petrus>Ja en ek verstaan presies hoe dit werk ook. Dis veral gepas vir mense wat met hul koppe in hul agterstewe leef, sonder om enigsins eers pogings aan te wend om die waarheid te vind.
    Soms is die waarheid net te erg om te glo en dis dan wat mense regtig wys hoe “delusional” hulle is.

  29. @Murphy> Ek dink jy weet presies waarvan ek praat. Daai P steles wat jy noem..dis deel van die probleem.

  30. TS het gesê op Maart 10, 2011

    Nou nee jong – ek het nie daai idee van AWB en domkoppe in gedagte nie. Regs of verregs was nog altyd vir my ‘n keuse wat nie myne is nie maar as ‘n ander moontlike haalbare opsie. Waarom sal ek nou jou slegte name noem?

  31. Jy sal nie, want jy’s nie daardie tipe mens nie. As daar meer soos jy was, was die battle lankal gewonne.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.