R1.2miljard onder beheer van…….

Februarie 28, 2011 in Sonder kategorie

Kan iemand asb vir my vertel hoe enige normale persoon R1.2 miljard  aan iemand met ‘n rekord soos dié kan toevertrou. Die klein bokker het nog nooit enige iets bereik nie, het geen kwalifikasies nie…ek dink nie hy’s gekwalifiseer om ‘n tuinwerker te wees nie…

behalwe dit kan hy inelkgeval nie met geld werk nie en mag dalk nog ‘n leunaar ook wees.

 

http://www.sundayworld.co.za/News/Article.aspx?id=1028827

Andile Lungisa

Executive Chairperson of NYDA

South Africa, Johannesburg, Community

 

 Current Position(s)

Executive Chairperson, National Youth Development Agency, South Africa (2009 – present)

Previous Position(s)

National deputy president of the ANCYL (2008), ANC Youth League (2008 – 2009)

In Brief

Andile is an experienced youth development worker having been the Chairperson of the South African Youth Council in the Nelson Mandela Metro and Eastern Cape. In 2009 Andile was appointed Executive Chairperson of the eight-member board of the National Youth Development Agency.

Professional

Chairmanship(s)

Executive Chairperson – National Youth Development Agency, South Africa
Sector: Social Development (2009 – present)

Previous Position(s)

National deputy president of the ANCYL (2008) – ANC Youth League, South Africa
Sector: Government & Public Administration (2008 – 2009)

Nou so stukkie oor die wysheid van die arme outjie:

 

The DA Youth applauds Andile Lungisa for single-handedly bringing democratic reform to the Middle East with his recent World Festival of Youth and Students. Mr. Lungisa was recently quoted as saying: “Before the festival there were no protests in Egypt. After the festival, there were. Draw your own conclusions”

 

The other alternative for happenings in Egypt:

My Fart Helped Free Egypt

I farted right before the whole thing happened. There where Egyptians present.

I’m not saying I started the protests, but before the fart there were no protests in Egypt.

After the fart, there were. Draw your own conclusions.

 

 

Conclusion deur Blikskottel…….Wat op dees aarde gaan tog in Pravin se kop aan?

16 antwoorde op R1.2miljard onder beheer van…….

  1. Hy het dalk ‘n kop, maar duidelik nie ‘n regdenkende brein nie!

  2. Ek moenie eers sulke berigte lees nie want dit maak my siedend de moer in…
    Alles, maar alles word deur hul gatte getrek. Onbekwame spul stronte!

  3. Dis mos bloedbroers, hoe’s jou hart dan, come right ek sê.

  4. Ek is right, so right dat die freakin AWB vir my te ver left is….ha ha…

  5. Jy’t dit mooi gestel en die masses jaag saam met hulle die kakkas aan.

  6. Pravin is aan die hoof van die grootste rooftog in RSA geskiendenis….wel tweede grootste na die steel van die Boere republieke.

  7. Hy’s ‘n poepol, uit en gedaan.

  8. Daar loop net ‘n enkelspoortjie deur…….

  9. jong…ek dink Pravin se ‘solder is dolleeg….’
    Lekker aand!

  10. Blikskottel het gesê op Maart 1, 2011

    Feitelik is sy heel korrek en dit kan geen persson, selfs Christene weg redeneer nie.

  11. Blikskottel het gesê op Maart 1, 2011

    Dis herverdeling, na ‘n wettige rooftog.

  12. Blikskottel het gesê op Maart 1, 2011

    Nee, dis nie waar nie. Dis eerder ‘n kwessie van sy party verwag sekere dinge van hom en as hy dit nie gee nie, fire hulle hom.

  13. Lisaman het gesê op Maart 2, 2011

    The DA youth have just gone down in my estimation!! OMG!!!

  14. Blikskottel het gesê op Maart 2, 2011

    You obiously missed the sarcasm in all this…well I hope you did.

  15. Lisaman het gesê op Maart 2, 2011

    I need to send you the photo I have of Zuma and Zilla having a good dance together. They all let their hair down!!!

  16. Blikskottel het gesê op Maart 3, 2011

    Make no mistake, I think Zille’s brand of evil is also not good for my people, the Boers.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.