Dawerende stilte uit die ANC

Februarie 26, 2011 in Sonder kategorie

Het julle al opgemerk hoe dawerend stil is die ANC oor gebeure in Libië?

Ek hoop hulle verstik in die wete dat hulle groot kokkedoor, pel, vriend en maat, besig is om sy gat solid te sien.

 

Nou hoop ek net dat ons binnekort nog ‘n paar sulke werf etters se einde sal sien:

 

Mugaap noord van ons, Hugo “die esel”Chaves , die gespuis van Kuba….die kopluis van Angola ens, ens

 

en eendag voor Jesus weer kom

 

elke dief, liegbek en rassis in die ANC, dus die hele bleddie ANC!

 

Blikskottel…..weet dat elke wiel draai, ook daai een op die ANC se wapen van boosheid!

15 antwoorde op Dawerende stilte uit die ANC

  1. malma het gesê op Februarie 26, 2011

    Dit lyk my hulle het ‘n verklaring gemaak:
    http://www.anc.org.za/7698

  2. 🙂 While I would not that we insvade any country, I wish that we would release suitable statements earlier!

  3. Dit het my ook opgeval.

  4. Ons beleef nou dieselfde situasie as dit wat tot die val van die Berlynse muur en die USSR aanleiding gegee het.

    Mense word onderdruk, dan gee iets mee en die massas begin rol en rol en niks kan hul meer keer nie.

    Tans gebeur dit in Noord-Afrika.

    Egipte, Libie en talle gaan volg.

    Selfs die Palestyne gaan Hamas nie langer duld nie.

    Hierdie is sleg, mens treur oor onskuldige bloed wat tans vloei, maar die mense het besluit om weer beheer oor hul lewens te neem.

    Dit behoort die bloed in enige diktator se are te laat vries.

    Dit is juis oor die verskynsel dat Moeletsi Mbeki die ANC gewaarsku het toe hy gese het SA se Libie-oomblik le voor.

  5. China het nog nie gese waar hulle staan nie…die baas moet nog praat.

  6. Almal wag seker in spanning, maar ek dink selfs China se base se broeke bewe.

  7. have they said anything onpublic TV, where the masses could here it? This little thing on theior website is a cop-out. In effect it asks for a political solution, like was reached in ZIM. In other words, they want to have a way to Ghadaffi in power. This is the problem, political solutions like that is not just.

  8. Jeanius invading a country is sometimes needed to free the oppressed. Zim’s people were let down by this ANC regime and it will still come back to haunt them.

  9. Ek dink die ander Mbeki is niks gewild i=onder die ANC nie. Hulle haat die waarheid. Die vraag is of ons so ‘n oorlog in RSA wil sien? Daar’s oplossings, maar dit is ongelukkig nie gewild nie, alhoewel dit baie bloed sal spaar.

  10. Ek het geen illusie dat mense straf teen die ANC en ander groep en partyleiers gaan optree nie: of ons wel ‘n bloedbad sal het is nog nie seker nie!
    Die ANC sal nog moet huis skoonmaak en dit sal ook gebeur: hopelik voor enigiets anders meer onaangenaam!

  11. Ha ha:)
    Zim as Zim nor as Rhodesia actually supported the South African Freedom Struggle, not even the Zim rebels could be trusted!
    If I recall SA freedom fighters were killed in Zim?
    Perhaps this has come to haunt them?

    I am just putting the cat amongst the pigeons here … in that there is usually another side to anything:))

    I support the movement that says that women and children are always the worst victims of war … I am a woman!

  12. I agree, women and children always suffer msot, even in peace times, like is clearly evident in RSA now as well. sadly here most of them get what they vote for.

  13. Ja, Afrika is nie vir sissies nie…

  14. Die massas weet dit lankal, maar wil nie DA stem nie. Die rede is dat hulle bang is om weer onder wit regering te staan Ras maak vir hulle nog al die verskil.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.