Hier kom groot [email protected]…oeps amper vloek ek!

Februarie 25, 2011 in Sonder kategorie

Dis duidelik dat mense op die ou aarde net nooit leer uit hul foute nie.

Die hoë olieprys het net ‘n paar maande gelede veroorsaak dat daar een groot ressessie was en dis skaars verby of die prys is al weer op vlakke wat nog grooter akkies gaan veroorsaak. Behalwe vir dit het die RSA minister van finansies nognie agtergekom dat as petrol pryse styg, dan neuk dit die hele ekonomie op nie. Hy en Zuma poep teen die wind as hulle dink genoegsame werkskepping gaan plaasvind onder sulke omstandighede.

 

….dus plaas hy nog ekstra belastings op petrol en diesel. Noe hoe stupid kan een mens wees en dit nog iemand wat geleerdheid het?..van Zuma met sy std3 verwag mens enige iets…

 

Oor die toekenning van R1.2 miljard aan ‘n ANC jeugliga beheerde organisasie om jeug werkskepping te help, met sy erkenning dat hy nie weet wat hulle met die geld gaan doen nie, net dit: Dis krinineel en die minister behoort vervolg te word!

Die helfte van daardie geld gaan net so vir salarisse en as die res enige sinvolle werk skep, sal dit niks minder as ‘n wonderwerk wees nie. Op die meeste verwag ek so paar hoogs betaalde joppies vir ANC jeugliga lede sal gesien word.

 

Blikskottel…ruik iets stink, maar die keer is is dit nie ‘n stinkbom nie!

12 antwoorde op Hier kom groot [email protected]…oeps amper vloek ek!

  1. Kyk, ek verstaan die olieprys is in sy lewe nog seker nie so hoog gewees nie, en obviously beinvloed dit ons petrolprys. Dit maak sin.

    Maar die R1.2miljard in die hande van bobbejane maak nie sin nie. Iemand gaan wel sy hand in die cookie jar he, jy weet mos hoe lyk ‘n trop bobbejane wat ‘n pak Bacon gesteel het uit ‘n tent in die bos? Dan lees ons weer net daarvan, dat iemand gefire is, ons sal ‘n foto of twee sien, dan is die geld weg en ons is armer as ooit.

    Wat gaan ons doen?

  2. Dit is nie die eerste tyd waneer Zuma en sy maats teen die wind poep nie.

  3. Binnekort gaan daar bloed in die strate wees, so ek dink jy moet regmaak om jouself en jou gesin uit die pad uit te kry.

  4. En met die massas agter hulle gaan dit ooknie die laaste keer wees nie. Die ergste is die blankes wat nog dink hulle kan dinge uitwerk saam met die idiote.

  5. Nee maar wag nou! Ons kan nie net oppak en waai nie, as dit is wat jy bedoel? Ek dink ons moet net paraat wees en met oop oe elke dag ingaan.

    Waar is Helen Zille en haar geraasmakers? Dalk moet ons almal Kaap toe?

  6. So gaan baie mense nog afbetaal word en uiteindelik sal die oproer tot burger oorlog lei.

  7. Doen wat jy dink reg is vir jou gesin, dis al wat ek probeer wys. As die Kaap onafhanklikheid kry, dan sal ek gaan.

  8. Ek ruik ook iets. Die lyk soos ‘n geverfde poep.

  9. Hulle sal aanhou totdat daar zip-all oorbly en dan die skuld op aprtheid pak…Ek worrie saam met jou.

  10. Ek worrie nie, ek maak my reg om my gesin te beskerm teen enige iets wat hulle wil doen. Hulle gaan verseker nie vir altyd daarmee wegkom nie.

  11. Geverfte poep?? Hoe lyk dit, het dit vorm of is dit ‘n ANC drol enorm?

  12. Therina, ons grootste vyand is onsself, of eerder ons mense wat nog dink ons kan in een tuig met hierdie goddelose mense trek.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.