Stemtyd is dinktyd

Februarie 24, 2011 in Sonder kategorie

Om ‘n swart persoon in die nuwe RSA te wees is redelik maklik tydens verkiesings

Basies hoef jy nie te dink nie…as jy ANC stem is jy okay, of so dink jy tenminste..

nou,

om ‘n blanke persoon te wees, wel dis een moerse probleem om te kies

Daar’s soveel partye wat ons stem soek:

DA, FF+ ACDP, selfs IFP, dws al die ou party gesiggies

dan die wat vir die fun alles opneuk:

Soccer party- Nie dat blankes sokker fans is nie, maar party kyk darem na Ingilse sokker

 

PINK party- ja baie blankes is skeef geklap en sal seker in hul gat wil kruip

 

Greenies- ou bekendes wat teen die wind van Afrika se papvure poep

…en ‘n swetterjoel ander klein poep partytjies

dan die verregse partye waarvan heelwat aan die opskiet is:

Nasionaal sosialiste(Boer nazis), Republikeinse party, Boerstaat party, HNP sover ek hoor

 

en ‘n spul wat nog verder regs as dit is.

 

Blikskottel…weet een ding, verdeeltheid bring verknegtheid.

19 antwoorde op Stemtyd is dinktyd

  1. Te ver regs en dis ‘n sirkel.

  2. Wanneer het die Boere laas saamgestaan? Tydens die ABO toe die skip St Helena toe nie stoele op die dek gehad het nie.

  3. Oftewel, eendrag maak mag 😉

  4. Ag jong, politie, shmolletiek. Ek het gisteraand gekyk na die begrotings goedjies, welsynstoelae is die tweede grootste uitgawe in die land. Pleks hulle meer bewillig vir werkskepping, nou bewillig hulle meer vir die wat nie wil werk nie.

    Ek stem vir die beste opposisie party, want ten minste is hulle altyd daar om te mor, moan en te baklei vir wat reg is.

  5. Dis jou storie, maar die waarheid is iets toetaal anders.

  6. gesonde demokraie kan net gebeur in land met homogene bevolkings. Dus sit ons in RSA met “Een mens, een stem” ook bekend as meerderheids regering. Dis waar al die probleme vandaan kom. Word wakker en besef die waarheid en werklikhede van RSA soos dit is.

  7. Hulle bewillig geld vir werkskepping maar op die verkeerde manier. Die regte manier is eenvoudig; verlaag belastings s= en laat besighede werk skep. Die regering se manier veroorsaak altyd dat die meeste geld in hul ondersteuners se sakke beland endit help niks.

  8. Om te oorleef as volk sal saamstaan weer moet gebeur, of dink jy anders?

  9. Dus word te ver regs uiteindelik te ver links?

  10. Nee, ek stem saam met jou.

  11. Divide et Empera…

  12. Daar’s heelwat lande waarvan die populasies vir alle prakties doeleindes homogeen is. Die buitelanders wat wel daar is, het basies geen regte nie. Thailand, Indonesia, Suid Korea, Japan ensen snaaks genoeg is hulle die lande wat baie vinnig gegroei en suksesvol geword het. RSA het ook daai opsies, maar tipies sal dit verspeel bly tot dit te laat is.

  13. Saterdag sak tien gryskop omies by die Spar op my toe…wil politieke traktaatjies uitdeel…maar toe ek vir die omie sê hy’t verkeerde kleur hempie aan…het hulle my soos weeskinders aangekyk… Ek haat politiek en nog meer party politiek. Ek dink nie die DA omies was gelukkig met my nie.

  14. i’m hearing more and more from middle class blacks that they are looking for an alternative to the anc

  15. Ons land was altyd homogeen. Toe kom Jan van Riebeeck hier aan. As jy dit nie nou like nie, fokof na Ysland toe. Dis nogal homogeen daar.

  16. Can you blame them? I do not.

  17. Homogeen se gat, selfs die swartes was erg verdeelt en het uit ‘n hele klomp apart nasies bestaan, soos dit nou ook is. Hulle baklie al lankal en selfs nou ook, al is dit net om die belasting betalers te besteel.

    Watter deel sien jy nie in dat daar ‘n verskil is tussen meerderheids regering en demokrasie nie?

  18. nee dankie, ek en BAIE Afrikaners wil glad nie saam met jou staan nie Bliksem. Die AWB, Boeremag en gespuis is net n verleentheid.

  19. Duidelik verstaan jy nie my politieke oortuigings nie. Ek is geen ver regse nie, maar glo net in die basieste van mense regte: Vryheid vir elke volk in sy eie land.
    Jy kan staan waar jy wil en ook val waar jy wil..ok ‘n baie basiese vryheid.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.