Pislelies en longdrops

Februarie 23, 2011 in Sonder kategorie

Met die wat meeste rioolwerke deesdae nie meer reg werk nie, wonder ek hoe lank dit gaan vat voordat:

Longdrops weer ‘n algemene gesig gaan word?

Nag emmers weer gesien gaan word?

Pislelies in elke agterplaas geplant gaan word?

 

Blikskottel….sien dalk ‘n besigheids geleentheid in die maak en verkoop van Koose!

20 antwoorde op Pislelies en longdrops

  1. Ja well no fine!
    🙂

  2. Ons is so agter ons is al weer voor want ons het nog ‘n nagkar….

  3. zephur het gesĂȘ op Februarie 23, 2011

    Go-karts en pislelies…jinne dink ek nou ver terug

  4. Waar bly julle dan om ikg nagkarre te sien.

  5. TS het gesĂȘ op Februarie 23, 2011

    In my dorp is die rioolstelsel seker die enigste wat nog goed werk! Wonder hoekom.

  6. As die nood druk dan moet mens seker doen wat jy kan.

  7. Wie sal tog ooit weet wat in daai dom bokker se koppe aangaan?

  8. louisna het gesĂȘ op Februarie 23, 2011

    Puik idee. Iemand moet die drolle wat dam toe dryf effektief stuit.

  9. Ouboet, dinge kan nie so aangaan nie. Daai ding van drolle is al klaar waar in die Vaal rivier.

  10. louisna het gesĂȘ op Februarie 23, 2011

    En ons beste ingenieurs en ander kenners sit of in die buiteland of word ge-overrule. Wat ‘n jammerte.

  11. ek kan ‘n hele hoofstuk oor bure se bollie skryf – plaas had hulle liewer ‘n longdrop

  12. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 23, 2011

    Ons het ook nog ‘n lorrie wat ons dreine kom uitpomp…my kinders moes destyds hulle nr2 by die skool afhandel…
    Bwhahahaha… (laaste is net ‘n grappie)

  13. Ek sal of die stene of ‘n platter koos verskaf as dit moet.

  14. Honeysucker…innie nuwe RSA, whow!!

  15. Ek dink vir die tipie bollie wat hulle aanjaag gaan geen longdrop help nie.

  16. Jip, dis hoekom ek is waar ek is.

  17. Verseker. AS mens nie die tegnies geskoolde mense het om rioolplase te laat werk nie,maar wel miljoene ander het, wat graaf en pik kan werk, donkie kar ry en emmers dra….en RSA het dit.

  18. Vra iemand wat in die ou weermag was om te verduidelik oor die pislelie.

  19. Tydens die sokker wereldbeker het ek my bure se kind se vuvuzela teen dubbel die prys gaan koop. (Dit of ek het die klein etterjie verwurg – ek haat die geluid van ‘n vuvuzela.) Die vuvuzela is nou in my kruietuin geplant en ek gebruik dit as ‘n pislelie.

  20. Daar het jy dit nou, ‘n doel vir daai geraasding wat sin maak.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.