Kla kouse moet eerder tula

Februarie 22, 2011 in Sonder kategorie

Almal kla oor die kos pryse wat styg

….maar nog steeds koop hulle slaaitjies by Woolies en die mallrat base

Almal kla oor die duur petrol

….maar dit ry die 1km kafee toe om brood te gaan koop

Almal kla oor die regering

….maar nog steeds besef ons nie verdeeltheid werk teen ons nie

Almal kla oor te min geld

….maar hoe kan ons meer verwag, as ons nie eers wat ons nou het reg kan aanwend nie?

kla, kla, kla en dit oor dinge wat mense oor hulself bring in meeste gevalle maak mos niks sin nie. Dis tyd vir tula en om eerder iets te doen aan die sakies.

Blikskottel….kla ook, maar doen ook iets om sy lewe beter te maak.

15 antwoorde op Kla kouse moet eerder tula

  1. TS het gesê op Februarie 22, 2011

    kla is deel van ons menswees…

  2. Kla met ‘n witbrood onder die arm – ons doen dit verskriklik goed!

  3. Nie almal nie…….

  4. Sorry that I reply in English but my Afrikaans is pretty poor.

    You are right. Everybody is complaining about everything instead of being pro-active.

    Have a nice day.

  5. UNPOCO het gesê op Februarie 22, 2011

    Lankal tyd dat die mens leer om minder te kla en meer te doen. Lankal se lankal.

  6. Rockybaby, you are most welcome to answer in Ingils. It’s the answer that count, not the language. Thx for visiting.

  7. Monika almal kla soms en mens mag kla. Die probleem is om te kla oor iets wat jy op jouself bring of iets wat jy kan verander.

  8. MMM… I be in Botswana or Namibia now, with wife and camera….soon!

  9. Dis nie heelmal ‘n witbrood meer nie, daarvoor sorg die ANC en hul massas.

  10. Dis so, maar kla terwyl ons iets kan regmaak…ai dis nie reg nie.

  11. DOEN, lyk dit my is nie groot in die land nie. Die groot jammerte is dat die wat wel doen gestraf word met belastings en baie ander onregverdige heffings.

  12. En Batty ook!
    BatHugz vir Blikskottel

  13. skuldig hier

  14. Ons moet ophou kla . . . ons moet dink!

  15. Dink help niks as ons nie iets DOEN nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.