Jy blaai in die argief vir 2011 Januarie.

My dogter praat waar!

Januarie 31, 2011 in Sonder kategorie

So kyk ons gisteraand JUKEBOX, dis nou die musiek program wat meestal deur Kurt Darren aangebied word. Eerlikwaar is dit nie my koppie tee nie, maar terwille van my 15 jarige dogter doen ek soms so. Wat my meeste afsit is om vir 5 minute te moet sit en luister na mense wat hulle familie se name aframmel, praat nie eers van die sms boodskappe wat onder die skerm gewys word nie.

 

Commin mense wat kak spel en allerhande vuil wasgoed so was staan my net nie aan nie…..dus aan Parratjie, Poeksie, Koeksie en julle hele familie van onderduimse werfbobbejane, hoerjaers en verneukers: Gaan speel oppie teerpad langs Soweto, dis nou as daar nog pad tussen die padkraters is.

Na gisteraand weet ek my dogter is op die regte pad en sien dinge baie duideliker as wat ek ooit besef het:

Haar mening oor die HI 5 goep en hul video:

“Hulle dans te gayerig en maak haar gril”

 

Arno Jordaan en Kurt:

” Hopeloos te OIL of OLAYERIG”

 

Blikskottel…….. ek is trots of my meisiekind!

Minister verantwoordelik vir….

Januarie 24, 2011 in Sonder kategorie

Ek lees en hoor gedurig die tipe ding:

Blade Ndzimande, die minister verantwoordelik vir Hoër onderwys, byvoorbeeld.

Is dit egter korrek? Ek dink nie so nie.

Wat wel korrek en meer volledig is, is as volg:

Blade Ndzimande, die minister verantwoordelik vir die afbreek van Hoër onderwys.

Blade Ndzimande, die minister verantwoordelik vir rassistiese ideologie in Hoër onderwys.

Blade Ndzimande, die minister verantwoordelik vir verlaagte standaarde in Hoër onderwys.

 

Elke bleddie minister word met heuning gesmeer en handskoene hanteer, terwyl omtrent al die donners net kak aanjaag, wel die meeste van die tyd in elkgeval.

Blikskottel…wanneer gaan die media tog wakker word en die VOLLE waarheid in die koerante skryf?

Mara is history op Idols

Januarie 19, 2011 in Sonder kategorie

‘Idols’ pos Mara Louw ná vodka, f-woord en rasklagtes

Al wat ek na dese weet s dat daar blykbaar tog nog bietjie “Common sense” in RSA te vinde is.

Dit is wel so skaars dat dit flippen lank gevat het om in die geval deur te breek, maar darem…..die ander groot waarheid is dat daar bokkerollvan daai “common sense” in die ANC te vind is en die redes is baie:

 

1. Commie’s dink “Common sense” is outyds

2. “Common sense” laat mense ‘n kleiner regering verkies…en minder belasting

3. “Common sense” is iets wat veral die Boerevolk suksesvol hou

4. Mense met “Common sense” sou nooit vir iemand met std3 stem nie

5. “Common sense” mense sien werklikhede en werk daarvolgens

 

Blikskottel….ek voel soos ‘n outcast….

Ek sou ook Winnie nie herken het nie.

Januarie 12, 2011 in Sonder kategorie

Na aanleiding van die twee dienders wat net hul werk gedoen het om ‘n jagende Winnie Mandela se kar voor te keer, wonder ek toe nou of ek haar sou herken het.

Tweedens wonder ek wat die redes tog kon wees vir al die poeier, so hier is die huidige opsies is waaruit ek sal moet kies;

1. Swart poeier is nie beskikbaar by die upmarket plekke war die moer van die nasie koop nie

2. ‘n Wit vel is waarna sy nog altyd smag.

3. Sy was oppad na ‘n maskerbal en wou ‘n spook voorstel.

4. Sy wou doelbewus poliesmanne bang maak.

Indien enige iemand nog idees het, sal ek graag dit op my lysie sit.

Blikskottel…..Wat dit ookal was, persoonlik sou ek ook my gat af geskrik het as so iets op my afstorm en soos ‘n goedkoop Kaapse slet begin vloek en skel.

Politici word teikens

Januarie 10, 2011 in Sonder kategorie

Ek voorspel al vir ‘n lang tyd dat ons meer en meer situasies sal sien waar politieke figure met geweld geteiken sal word.

Duidelik sien ons dit in die hele ding waarin Gabrielle Giffords (40), ’n Demokratiese kongreslid haar bevind.

Nog ‘n saak wat onlangs gesien is, is in Pakistan waar ‘n provinsiale leier deur sy eie lyfwag dood geskiet is.

 

In Suid Afrika het ons ook al heelwat gevalle gehad waar politieke figure, veral op gemeenskapsvlak aangeval, beseer of gedood is. Gaan ons nog sulke sake sien waar meer senior mense betrokke is? Ek dink so, veral soos die ANC onder meer druk kom om sy beloftes teenoor die massas gestand te doen.

 

Die ope vraag is waarom die tipe van ding gebeur  en die antwoorde kan baie wees. Die hoofrede is vir my egter heel eenvoudig:

Mense het vertroue verloor in politici as dienaars van die land se mense en nog erger, in die politieke stelsels waarmee geregeer word.

 

Blikskottel….hoop dat politici sal besef hulle kan maklik teikens word.

En die wenner is?

Januarie 8, 2011 in Sonder kategorie

Geveg van die jaar, die eeu, die laaste 20 eeue !!!

VS

 

 

en die wenner is

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

v

Die ou wat vir sy kinders sorg op snaakse maniere!!!

 

Blikskottel……en dan hang mense nog sulke perverts aan…siek, siek, siek

ACE’cold and some Chivas…

Januarie 6, 2011 in Sonder kategorie

The Eastern Cape Education Department on Thursday labelled its 2010 matric results “a milestone” after achieving a 58.3 percent pass rate

Ek weet nie of ek moet lag of huil…dalk eerder moet kots nie. As dit ‘n “milestone” is om oor te spog, dan is hulle erger morone as wat ek gedink het.

Iemand skryf toe, miskien moet ons eerder die universiteit “dropout’ syfer na die eerste semester dophou. Miskien word ons dan baie meer wys oor die standard van die uitslae en selfs oor die hoeveelheid wat daarmee gekonkel is.

Die premier van die Vrystaat, “ACE”cold Mageshoele, gaan sekerlik lekker kak voel om nog ‘n jaar te sien sy groot partytjie vir top presteerders is basies spierwit…amper soos ‘n “late white Christmas”, net baie kakker vir hom en baie lekkerder vir die wat nie vir sy party stem nie.

Maar soos altyd sal geen ys in sy mond smelt sonder alkohol nie….Chivas op die belasting betaler se rekening kan mos alle pyn in groot plesier laat verander.

Blikskottel…..hik, hik, uurggghhh

For a moment…or two, I thought my ship had come in..AGAIN!

Januarie 5, 2011 in Sonder kategorie

and then I remembered that we share a world with corrupt politicians, car mechanics, tele-priests

and

NIGERIAN scam artists

Blikskottel…..I could have been even better off……..

Freedom of movement in RSA..says who?

Januarie 3, 2011 in Sonder kategorie

Hi

Freedom of movement is a human right that we are all suppose to have….but it seems like the current regime does not make it easy to use this right or want to at least make it more difficult.

TOLL GATES by default makes movement not free and for me that is a huge problem.

 

1. Businesses will suffer

2. People will loose jobs

3. Transport cost will be higher

…resulting in food costs being higher….

 

The most important thing for the ANC though, is that they will get their hands on more money to spend in dubious, if not downright criminal ways.

 

Blikskottel…so much for a free and fair new RSA

(At least the idiots who keep this ANC in power will suffer as well, if not the most)

Freedom, what is needed to be really free?

Januarie 2, 2011 in Sonder kategorie

Hi

I couldn’t post for the last few days…seems like somewhere a tor was swimming after having fallen of its cork…. but that’s nother story for another time.

Anyway, so I got thinking about would be needed for a person to be really free, not in anyone elses view, but in his own view?

For me, the list is as follows:

1. I need to understand exactly who I am and where I am in terms of what God and Christs wants from me. (Religious freedom is incorporated here)

 

2. I have to be part of a nation that lives in it’s own country, being governed by people (from my own nation), whom I can trust.

 

3. I need freedom to work and earn a decent living for my family.

 

4. I need freedom of speech.

 

5. I need freedom of travel and movement

 

6. I need to feel absolutely safe and secure

…most probably I could go on with this list for a while yet, but these are things that for me is critical and unless they are not ALL met, I can never consider myself free.

I would love to know how other people see this and what would make them feel free?

…blikskottel….in this world, in this Africa and in this RSA, I might never be really free….

 

BUT, I WILL NEVER STOP STRIVING TOWARDS  THAT GOAL……..