Amandla more phusa!

Augustus 20, 2010 in Sonder kategorie

Ek het besluit om nie agter gelos te raak deur die nuwe fokken fashion trends in ons mooie ou banana republic nie.

Die ettikét met Emsie keuse vir die week is “Strike”, nes almal in die koerante en radio en TV vir ons vertel.

Dis ‘n befokte plan. Van nou af gaan ek probeer om meer te strike.

– Strike a pose as die warm dingetjie by reception verby stap.

– Strike ‘n poot innie rigting van die bottelstoor om die brannas goed op te stock teen die oorlog wat kom.

– Strike daai doos buurman van my met ‘n vuis, net omdat hy ‘n doos is EN nog steeds langs my bly.

– Strike a match, net nadat ons Boomies se Friday Flyday delivery gerol het. Maak brand die ou love herb. Puff-puff, hug-hug.

Vier uitstekende fokken redes om te strike. Is seker ook maar goed die fokken kluite het nie besluit om te slow-go nie. Fok weet, ‘n man kan ook net solank aanhou voor hy moet opstaan om ‘n bier te gaan drink.

Sweetness vir die weekend, my skapies.

Bert.

7 antwoorde op Amandla more phusa!

  1. lekker fokken dag vir jou ook fokkit..

  2. Fokken once, Debbie. Fokken once.

  3. Hey grootseun, waar sluip jy rond oppie heilige Vrydag?

  4. Dag Koekie! Wanneer gaan ek en jy nou wegloop? Seker eers weer as jy in die land van witmense is, huh?

  5. Het gelunch met ‘n klient – daai Luyt lager wat saam met die steaks gekom het, is kak bier – ek sweer hulle MOET dit weggee – geen ou by sy verstand sal dit wil koop nie.

  6. Lyk my jy weet waarvan ek praat…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.