Vinnige joke

Augustus 3, 2010 in Sonder kategorie

So oor lunch tyd. Net om die fokken boredom te breek.

Q: What’s the difference between Elton John and a mallard with a cold?

A: The second one is a sick duck.

Ja, ek weet. Dis net snaaks as jy getrek is en jy vang hom dan.

Groetnis mense,

Bert.

7 antwoorde op Vinnige joke

  1. lol – hello Bert-man!

  2. What’s the difference between a women’s athletics race and a bunch of pigmies?

    The pigmies are cunning runts.

  3. Cunning stunt! – Nice!

  4. Hoezit Lady! Wanneer gaan jy nou saam my weg loop De Aar toe, huh?

  5. Orraait, ek het myself nou weer van die vloer af opgetel en die piskol opgedroog. Fok weet, ek gaan smaail oor daai een vir ‘n wyle…

  6. Soos ek sê, dis die beste humor vir twee-uur die oggend, na ‘n uitgebreide persoonlike ontmoeting met Charles Glass.

  7. lol Bert-tjie moetie my temp nie ne! – lekker naweek jy 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.