‘n Quickie virrie pêlle

April 29, 2010 in Sonder kategorie

Ek wil net gou ‘n vinnige nota gooi vir almal wat my gekontak het omdat hulle ook vêr verby die beskaafde fokken vlak van gatvol vir die kak in die land is.

Ek is besig om met mense te praat sodat daar iets gedoen kan raak. So vinnig as wat ek iemand raakloop wat iets fokken sinlik sê, sal julle eerste wees om te weet. Promise.

Ek wil nie fokken half-styf tussen die lakens induik nie, as julle figure wat ek sê. Nog ‘n pis-in-die-wind plan is die laaste ding wat nou nodig is.

Funny, maar daar is altyd die grootbêk bliksems wat nie kan wag om ‘n fokken pennie in die fishpond te gooi nie. Waar’s julle dan nou, en wat het van al julle wonderlike fokken oplossings geword?

6 antwoorde op ‘n Quickie virrie pêlle

  1. Beskaafde taal gebruik is seker nie een van jou sterk punte nie, of hoe?

  2. Daai oplossings is uitgewoed soos die charcoal briquettes na ‘n braai.

  3. Ek vra om verskoning as ek jou delikate sin vir taalgebruik in enige manier ontstel het.

    Taalgebruik is tog die belangrikste ding op almal se agenda, is dit nie?

    Simpel fokken clown.

  4. En reken nie so nie. Ek figure daars nog êrens iets te doen aan die fokkop.

  5. Thanks, Makkie. Will do. Ten minste is jy nie anal retentive oor skoon taalgebruik nie. Kan jy dit nou fokken glo? Liewe fok. Party mense darem, weet jy?

  6. HeavyHenry het gesê op April 30, 2010

    Hierdie ou moet van Franse afkoms wees – hulle gee mossie om wat jy doen nie, solank jy dit net korrek uitspreek!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.