Om vreeslik te wees

April 27, 2010 in Sonder kategorie

Ek het gaan rus. Dit was aand, dit was oggend, dit was die derde dag wat die storie oor die baba aan my staan en krap.

Kyk, toe Eugene Terre’Blanche doodgemaak was het ek nie te veel gesê daaroor nie. Daars mos die ou ding van die wat lewe met die swaard sal sterf met die swaard, en ten tye het ek gefigure dat dit seker maar ironies en tragies is. Maar meestal ironies.

Maar die ding is groter as ET of die baba nie, is dit nie? Daar is ook die kind wat van haar scooter afgery is, die dogter wie se hande afgekap is, die matriek laaitie wat in sy bed doogeskiet is, en al die ander kere wat kinders gebreek word, oumense verkrag en hulle kele afgesny word en al die vreeslike dinge wat met gewone en weerlose mense gebeur.

Hoe meer ek oor die groter prentjie sit en kyk, hoe meer raak ek de fok in. Ja, dit is seker genoeg om de fok in te raak oor sulke dinge, maar dis nie waarvan ek praat nie. Enige oordentlike mens sal mos maar effens befok raak oor so iets.

Nee, ek raak bloedig de bliksem in omdat daar nie genoeg monsters onder my eie mense is nie. Dis reg, ek praat van mense wat nie ‘n oog sal knip of ‘n haar sal draai oor die idee om dieselfde dinge te staan en doen aan die anderkant van die draad nie. (Ander kant van die draad? As jy nou nog nie agter gekom het daar is ‘n draad nie, trek jou kop uit jou gat uit en word wakker.)

Met die Franse revolusie was daar ‘n man wat die werke verstaan het. Sy naam was Danton, en hy het gesê “Let us be terrible so that the people will not have to be.”

Hy het verstaan dat die reg om te stem en jou stem te laat hoor nie net ‘n nice en fuzzy fokken gunsie is wat die staat jou gee nie, maar dat die gevaar van vreeslike dinge oor die koppe hang van die in beheer van ‘n land as hulle nie jou stem hoor of mooi vir jou sorg nie.

Net jammer meeste mense hier cover te hard vir hulle eie fokken wickets.

Net jammer ons is so ‘n nasie van fokken roompoffertjies en ruggraatlose banggatte.

16 antwoorde op Om vreeslik te wees

  1. Ja, net so. Al wat ek wil weet is of enigiemand anders ook gaan probeer om dit te stop, en of dit so gaan aanfok tot daar nie meer te redde is nie?

    Is baie fokken moeilik om alleen ‘n verskil te maak.

  2. fiemies het gesê op April 27, 2010

    Jong ou Wittes, dit lyk vir my jy staan alweer alleen – tot hier op jou blog. Probeer eerder ‘n ander onderwerp – soos rugby, sex, rympies, sepies, of iets-op-‘n-ligter-noot, anders maak bloggers of hulle jou nie raaksien nie. Ek vermoed ook mense is bang – bang vir die situasie, en bang om in die openbaar in opinie te lug, niemand wil ‘n roompoffertjie genoem word nie.

  3. Bert ek stem saam met jou… Ek wil ook hier sit en nice wees maar genoeg is genoeg … As jy iemand soek om jou te help om ‘n verskil te maak … tel my in … My epos is [email protected] of kom kuier … Laat weet… Kon ons sit ons geld waar ons woorde is …

  4. My vrou is ook aan die brand oor die voorval met die kind en sy staan agter my …

  5. fiemies het gesê op April 27, 2010

    Sluit aan by Solidariteit (Afriforum)- dit is nie ‘n politieke party nie, en dit is die enigste instansie in Suid-Afrika wat wel ‘n verskil probeer maak.

  6. HeavyHenry het gesê op April 27, 2010

    Hoe kan ek help?

  7. Ek gaan vanaand na ‘n meeting toe van anner mense wat net so fokken goed gatvol is soos ek.

    Reken dis tyd om op te hou probeer voorgee om PC te wees en die waarheid weer ‘n slag saam met die drankbottels agter die OMO boks uit te haal.

    Ek sal jou email en dan maak ons plan.

    Strongs, boet.

  8. Ja, hulle probeer. Ek figure dis tyd om te doen en op te hou probeer doen.

    Maar thanks virrie voorstel.

  9. Lyk my ek en Ludwig gaan dinge mooi uitkyk. Figure dis ‘n geval van the more the merrier. Mail my jou details dan praat ons.

  10. Ja, ek sal dit ook nie like as iemand my ‘n roompoffertjie noem nie. Maar as jou pêl soos ‘n doos optree, gaan jy hom nie stop nie?

  11. HeavyHenry het gesê op April 28, 2010

    Hierdie ding soek eers vriend ding…

  12. HeavyHenry het gesê op April 28, 2010

    Lyk my dit werk nie – gaan weer probeer!

  13. HeavyHenry het gesê op April 28, 2010

    Hierdie ding word nou belaglik – ek kry ‘n epos wat sê daar’s ‘n vriend versoek, met ‘n skakel wat my na my profiel neem – en nêrens om te kliek om die versoek te aanvaar nie. Iets is weer gebreek.

    Gaan iets anders probeer.

  14. HeavyHenry het gesê op April 28, 2010

    Het nou ‘n epos direk aan die address gestuur – hoop jy kry dit.

  15. Het dit gekry. Saam met 95 ander mails wat ek nie geweet het daar is nie. Lekker fokken dof, ekke meeste van die tyd.

    Sal jou laat weet. Dan gaan maak ons ‘n bier of twee.

  16. HeavyHenry het gesê op April 28, 2010

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.