Net mooi fokkol om te sê nie

April 20, 2010 in Sonder kategorie

Soveel as wat ek vanaand iets wil sê, is daar fokkol wat by my opkom nie.

Ek is seker maar oorwerk. Ek was after all ‘n volle twee ure vandag produktief. Fokken skandes, ek weet, ek weet…

Ons speel darem die naweek paintball, dan kan ek weer ou mans opfok en klein kindertjies laat huil by hulle ma’s. Altyd fun om gesuip te raak en dan anner mense seer te maak.

Dis die beste fokken sport ever. Once.

Any case, ek gaan maar hier rondloer of iemand anners dalk die een of ander fokken spitsfondigheid gaan staan en kwyt raak het.

Sal dalk more aand weer iets opsit. Maybe ietsie vir die grootmense. So ou stukkie tref-en-trap 18SNLVP skrywe. Ek figure julle vedien weer bietjie matras olympics van die kant af.

Cheers, my skapies. Lekker doeks.

Bert.

Ps) Gertjie, as jy die lees, fok jou. Jy weet hoekom. Fokken sleg moer.

B.

2 antwoorde op Net mooi fokkol om te sê nie

  1. Wolletjies het gesê op April 20, 2010

    Ai het oupa Gertjie weer in jou pap gepieps!

    ps: Hi Bert!

  2. Lekker slaap … ek is darem nie Gert nie …

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.