Babalasia Nervousa
April 3, 2010 in Sonder kategorie
My kop is seer, my maag draai. My bêk proe of ‘n kameel daarin gekak het.
Vier bottels 5 jaar Karel Wye Voete tussen drie mense sal dit seker aan jou doen.
Ek is jammer Boomies, ek het jou destyds verkeerd gelees. Sorry, choppie. Ek is net fok weet dankbaar vir ‘n china soos jy. Heavy.
Amy, dis nie jy nie. Dis ek. Nee wag, dis Suzie. Jy onthou, daai chomma van jou wat ek mee getroud is? Die een wat jou ‘n fokken solid P.K. gaan gee as sy uitvind van jou fokken simpelgeite? Ja, daai een.
Dan ook ‘n spesiaale woord van dank vir die buurman wat almal 3 uur vanoggend gaan staan en wakker skree het. Jy onthou seker toe jy vir jou slet geskree het hoe jy nie ‘n doos is nie?
Jy was verkeerd. Jy is.
Fokken kluit.
bvolschenk het gesê op April 3, 2010
CREME SODA BRA… nix p.k ‘n babelas sos groen ambulaans en ‘n bord greasy slap chips nie,
Happy Recovery
HeavyHenry het gesê op April 3, 2010
Jis jys vroeg op vir ‘n babalas bliksem.
🙂
Gharki het gesê op April 3, 2010
Hoop jy voel nou al beter.