Wie onthou MC Hammer?

Desember 23, 2009 in Sonder kategorie

Hierdie is genuine die snaakste fokken ding wat ek nog ooit gesien het. En thanks vir Sannie Die Huishoer wat dit vir my gemail het, specialy om my op te cheer.

Jy is sweetness, bokkie. En daai anner fokken kluit verdien jou nie. Laat weet hom maar ek tune hom van fok jou.

Goodness vir jou, en vir julle almal.

Bert.

4 antwoorde op Wie onthou MC Hammer?

  1. ek is bly jy is oor jou gemoedsbekaaking. ek onthou MC Hammer. is dit ‘n goeie of ‘n slegte ding?

  2. 🙂 Ek kan die perd onthou. Die knaap hierbo was seker die stigter van die break dans beweging.

  3. hy’t sekerlik sy boude geskeur met die val!

    😀

  4. O dis vreeslik snaaks.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.