Want ek is ‘n doos, dis hoekom.

Desember 23, 2009 in Sonder kategorie

Vandag is ek jammergat-poesbedroef.

Ek kry myself vreeslik fokken jammer oor my eie fokken simplegeite. Nee, erger as dit. Ek kry myself jammer omdat ek op my gat geland het oor my eie fokken verwaandheid.

Staan mos en fokken lord dit oor my erf, loop met my hande in my sakke en figure ek is net die beste fokken ding naas Rice Cripsies en greasy slapchips. Skryf vriende af en tree op soos ‘n Klas-A fokken modder rot.

Snaaks genoeg draai dit toe toe uit ek is nie so fokken kieff nie. Draai toe uit ek is maar ‘n baie klein fokken vissie in ‘n moerse fokken groot dam. ‘n Fokken dam wat ek seker moet mention, aan die verkeerde fokken kant van die spoor ook nog lê.

Maar kyk, jy gaan regtig baie fokken vêr soek vir ‘n groter fokken doos as die een wat jy in die naaste spieël sal raakloop.

Heavy fokken dof, figure ek nou dat dit te laat is.

Heavy fokken tappit.

Once.

7 antwoorde op Want ek is ‘n doos, dis hoekom.

  1. louisna het gesê op Desember 23, 2009

    Aan die bedroefdheid kan jy werk.

  2. ajhart het gesê op Desember 23, 2009

    I’m sorry you let yourself down – but perspective tells me you’re never going to be the best or worst the world has to offer, Bert 🙂

  3. Angelor het gesê op Desember 23, 2009

    🙂 Bert,.. enige ou wat nou en dan kan erken hy’s n doos, is nie een nie,.. so sorry, jy kwalifiseer nie!

  4. Stem saam met Angelor.

  5. At least erken jy dit, en juis dít gee jou meer status as enige fokken politikus in hierdie land.

    Falling down is part of living
    Getting up is the art of living

  6. Jislaaik Bert,bly om weer van jou te hoor,al klink dit of jy op die oomblik nie in ‘n lekker mindspace is nie.

  7. ek soek name, plekke, mense, details!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.