Jy blaai in die argief vir 2009 Mei.

Travel is kak

Mei 21, 2009 in Sonder kategorie

Jis, jis!

Vir die van julle wat wou weet, ek is terug uit die buiteland en weer in die beskawing.

Die laaste paar maande was vol weird mense en funny fokken customs. Die kos en die klimaat, die girls en die kuiers, die bars en die karre en sommer alles was fokken anders. 

Volksvreemd en depressing. 

Ja-nee, fok. Middelburg is een aardige bliksemse plek.

Dis goed om darem weer by die huis te wees. 

Groetnis,

Bert.