by

Township humor

Februarie 16, 2014 in Uncategorized

Fred Kumalo se Seven Steps to Heaven is voorgeskryf vir Engels op UNISA. Lees gerus as jy townshiplewe wil verstaan.

Een van Fred se karakters,n knap Zulu seun, sien op n dag  n swart bedelaar in n arm township met n plakaat PLEEZ HELP HANGRY. Die seun verbeter  die ou man se plakaat so:

NO JOB. NO BED

NO HOUSE, 20 CHILDREN

4 WIVES, STILL HORNY

JACUZZI BROKEN

NEED SOME MONEY

Die geletterdes in die township vind die plakaat skreeusnaaks en beloon gul.

 

2 antwoorde op Township humor

  1. tina10 het gesê op Februarie 17, 2014

    Ek het al baie gewonder wat op my plakkaat sal moet staan?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.