by

Straat teater

Februarie 11, 2014 in Uncategorized

Vreedsame oggend . Skielik in temoelt in die straat. Vrou wat skree. Tree nader om te red. Op die oorkantse sypaadjie slons n javel rustig aan. Jong vrou bestorm hom kort kort met n slaanding en krete van “Jou poes ! Jou naai. Jou ma se poes….. ”

Die vrou is duidelik hewig ontsteld . Sy is nie dronk nie. Bruisend en energiek. Ek sou vlug voor haar aanvalle. Javel is dit gewoond. Stap rustig aan sonder antwoord.

n Prentjie. Verwese , depressiewe vrou by haar shrink. “Skree, Sannie”, sê die shrink. Dit sal jou laat beter voel. ” Na n lang stilte. “Jammer,Sannie, tyd is op. Sien jou weer volgende week. Huil gerus, dit sal help.”

7 antwoorde op Straat teater

  1. Ja ja die lewe het teater geword jy is reg. Dis omdat mense weghol van hulle self.

  2. wilde boere, buurman.

    vir gemoedsbekakking : huil sal nie help nie. lag ook nie eintlik nie, maar dit word algemeen aanvaar dat om te lag lekkerder is as om te huil.

  3. Dis dalk beter om te skel en te skree – fienies en klaar.

  4. Godiva het gesê op Februarie 11, 2014

    More Bruggie, ek wou nou vir jou ‘n lekker kommentaar los oor twee bergies en ‘n trollie een aand laat in die kaap. Maar ek vat eerder my virtuele handsakkie en loop… Exi het my voorgespring sien ek met sy ‘witticisms’. 🙂

  5. In Riebeek Kasteel was daar ‘n kroeg: Jou ma se likkewaan.

    Gehoor in Claremont: Jou ma se antie se poes!

  6. tina10 het gesê op Februarie 11, 2014

    Sug… my straatjies raak al hoe rustiger

  7. @benvanbruggen . ag regtig Kaspaas, ek is so jammer dat ek jou blog met my komtare besmeer . vee dit gerus die slag ook hier by jou uit , want dit wil lyk asof Modderkoekie alias Godiva REGTIG nie wil he^ dat ek verder hier op litnet moet blog of enige plek komtare mag lewer nie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.