by

Churchill

Januarie 29, 2014 in Uncategorized

is bekend vir sy kwinkslae. Hoe’s hierrie….

Die Britse voetsoldate rapporteer dat n kondoom n geweer se loop droog hou. Durex stuur gratis voorraad vir volk en vaderland.

Die grofgeskut ouens kla gewone kondome pas nie lekker oor die 18 duim kanonlope nie. Durex gryp die geleentheid en maak reuse kondome , verpak met die opskrif : For use of British soldiers. Size ?

Churchill , wat vermoed die besending gaan in Duitse besit kom, dring aan dat size moet aandui :”Small”.

Grinnik ou Bulldog. “That will show them who is the master race !

 

9 antwoorde op Churchill

  1. ffffunny ! ~ size does matter ? ek hoop net nie hierdie kostelike staaltjie ontketen ‘n debat onder die ingeskrewe lede van die vrouevryheidsbeweging op hierdie vreedsame blog nie 🙂

  2. 😆 Slinkse ou jakkals!

  3. nogal risqué maar tog kostelike staaltjie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.