by

Dis nou lekker

Januarie 26, 2014 in Uncategorized

Ek kom af op n site (webtuiste ?) getitteld Cartoons from the New Yorker. Dit ly tot n lekker diens. Daars drie kolomme soos:

1.Desert Isle        2. owl          3. Knight .

Jy mag n skep-n- Cartoon knoppie druk.

Binne sekondes  teken blikbrein  die tradisionele verlate eiland. Daar staan die onwaarskynlike ridder en n uil met die onderskrif. “Trust head-office to cheap out on the wrong bird !”

Die uitdaging is jy gooi die moeilikste kombinasie vir blikbrein en staan dan verstom hoe hy ongepla skreeusnaakse cartoons en onderskrifte skep.

Lekker!

 

 

 

13 antwoorde op Dis nou lekker

  1. tina10 het gesê op Januarie 26, 2014

    Ag en waarom gee jy nie die skakel nie!
    Ek is dol oor sulke speletjies

  2. Klink na pret!

  3. verskaf die url of gee ‘n link daarheen

  4. Twaksak het gesê op Januarie 26, 2014

    Klink na pret.

  5. klink lekker!

    Sal maar niks se vannie skakel nie.

  6. Ek sal mos vreeslik lekker speel!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.