by

Hekse

Januarie 13, 2014 in Uncategorized

Oor die afgelope 3000 jaar was bang gelowiges  maar te gretig om  hekse uit te delg.

Met die opkoms van wetenskaplike verklarings kon beskaafde lande hekse jagtery verbied.

Helaas, dis deesdae sonde om meerderwaardig te wees teenoor Voodoo en voorvadergeeste. Selfs in  kultuurkringe word die bonatuurlike fiksie  beswymel. Op TV gedy aliens. Harry Potter en towerstaf. Dom astrante jeug lol met satanisme.

Die Taliban loer. (Aits,  CM, jy’t kompetisie.)

 

12 antwoorde op Hekse

  1. Mens kan nie glo met al die inligting tot mense se beskikking,dat sulke goed bly voortbestaan nie.

  2. Twaksak het gesê op Januarie 13, 2014

    Huh?

  3. Hulle noem haar Liewe Heksie, maar Livinia is haar naam.

  4. tina10 het gesê op Januarie 14, 2014

    Sug… dan is dit nog vroumense ook

  5. Daai vrees virrie onbekende donker gaan nog lank saam ons wees

  6. Jip, die mensdom kan lekker liggelowig wees. Dikwels oorheers vrees die logiese denke!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.