by

Cometh the hour, cometh the man

Desember 12, 2013 in Uncategorized

Daar steel Obama toe die show en slaan n magtige diplomatieke slag vir die VSA.

Die sameloop van alles. n (Half) Swart man , slim, trim en n orator , praat Engels in Afrika in die teenwoordigheid van Hollande se Franse ek-kolonies en die Groot Man van Sjina wat sal sukkel om Engels in Afrika met Mandaryns te vervang.

(Foeitog vir Bang Ki Moon van die VVO – die mannetjie se Engels is skaars verstaanbaar en n orator is hy nie.)

(Het ou George Bush die trippie gemaak om te sien hoe hulp aan Uganda weer gekoppel kan word aan daardie land se afsweer van die gebruik van kondome.Bush se Christene sien kondoomgebruik mos as onbybels.)

En toe kry die Volk tog hul dosis Soapie met Obama en die stunning blond van Denemarke en Mevrou se toorn. (Is stofpoeper Sarkozy en sy l-a-a-ng blonde steeds n item ?)

11 antwoorde op Cometh the hour, cometh the man

  1. Dink jy die mense sal Naas Botha as president aanvaar omdat sy (polisie) Engels so rapsie beter is as die van Jakob Zuma ?

  2. Jip,never a dull moment!

  3. tina10 het gesê op Desember 12, 2013

    Sug… ‘n man bly maar ‘n Bok!

  4. Wel die O’Bama ou praat darem gereeld ‘n soort van Engels…

    What do you call someone that speaks 3 languages? – Trilingual.
    And one who speaks two languages? – Bilingual.
    And one who speaks only one language? – A stupid Gringo!

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.