Jy blaai in die argief vir 2013 November.

by Bruggie

Theuns Eloff

November 2, 2013 in Uncategorized

Vise Rektor , Potch ( die main man). Teoloog en knap bestuurder. Dopper ? Studente leier/woelwater in sy jeug. Knap organiseerder met die oorgang in 1994. In hierdie tyd is hy bygestaan deur n knap vrou. Wat het van haar geword ?

Wat weet julle van Theuns.  Hoe sien hy die toekoms ?