by

Werp lig asb.

November 13, 2013 in Uncategorized

Bakkies Botha. Vanwaar die Bakkies. Die man is tog nie lelik nie. Dis nie sy bakkies wat vrees in boesem nie, dis sy ystervuis en no 15 stewel.

Waars slot fabriek ouboet wanneer mens hom nodig het.

3 antwoorde op Werp lig asb.

  1. lora2me het gesê op November 13, 2013

    Jy’s reg …en hy het ook nie juis bakore nie. Sal kom kyk vir die antwoord.

  2. tina10 het gesê op November 13, 2013

    Ouboet is op FB jy moet hom dalk opsoek

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.