by

Gilliomee

November 12, 2013 in Uncategorized

herinner aan die ooreenkomste tussen Mzanze en Malaya. Om julle google te spaar hiers n opsomming.

n Sjinese minderheid (30%) oorheers die ekonomie saam met n Indie”r minderheid (8%) maar met die koms van demokrasie  besluit die leiers dat daar ekonomiese bemagtiging vir die Muslim meerderheid moet wees.

Die Muslim party se elite word ryk en gebruik die arm massas as stemvee. Knap Sjinese en Indiers emigreer na Singapoer.

Lees gerus Gilliomee se volledige artikel wat Saterdag 9 November in die Burger verskyn het, of google affirmative action , Malaya.

6 antwoorde op Gilliomee

  1. vega het gesê op November 12, 2013

    40 jaar se BEE het nie gewerk nie, want die Maleisiërs is maar net nie so slim of business savvy as die Chinese en Indiërs nie. As jy vir mense verniet iets gee leer hulle nie om hoër te mik en harder te werk nie. Dieselfde gaan hier gebeur. Omdat hulle nie so hard op skool of universiteit hoef te werk om plek of werk te kry nie, word hulle hulle eintlik net geleer dat hulle nie so hard hoef te werk nie en al die wit kinders werk harder en presteer al hoe beter want hulle weet as hulle nie uitstyg nie gaan hulle nerens kom nie.

  2. lora2me het gesê op November 12, 2013

    @Bruggie Herman Gilliomee se oë en ore is wawyd oop. Ek wens ek kan die naiewe massas se oë oopmaak. Vandag vertel ‘n elektrisiën my hoe baie besigheid hy kry deur swak vakmanskap van nuutgeskepte besighede vir die versekeringsmaatskappy se eisers reg te maak. Hoe tragies. Selftrots bestaan net eenvoudig nie en 40% is ook oraait vir sommige mense.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.