by

Maryna

Oktober 21, 2013 in Uncategorized

Ek is ge-puzzle. Was daar twee ?

Waardevol ?,…. beslis.   Talent ? ….by oormaat. Ontstuimig ?… miskien  ( Hoop sy is OK.)

Mag n sterk wind die gevalle Seder weer orent stoot.

18 antwoorde op Maryna

  1. vega het gesê op Oktober 21, 2013

    “There are people who are generic. They make generic responses and they expect generic answers. They live inside a box and they think people who don’t fit into their box are weird. But I’ll tell you what, generic people are the weird people. They are like genetically-manipulated plants growing inside a laboratory, like indistinguishable faces, like droids. Like ignorance.”
    ― C. JoyBell C

  2. Dirkie het gesê op Oktober 21, 2013

    Ai, ai ..dit is en bly jammer. Elke blogger word nooit geminag nie, by elke blogger vermeldes en onvermeldes ..leer ek altyd iets .

  3. maryna het gesê op Oktober 21, 2013

    @benvanbruggen Dankie vir die mooi woorde. Ek is net ek, nog altyd net een, alleen. Maryna van die Peanut gallery. Abrham, Vega en Izak de Vries het my persoonlike details, ek het Izak al ontmoet. Ek blog nou al byna 3 jaar by Litnet en ek hou eerder op blog as om onder hierdie omstandighede, wat Exionperfexi se voortdurende teistering insluit, verder te probeer blog. Litnet is in elk geval dood, tyd om aan te beweeg. Geen seder het geval nie, en die wind sing te lieflik hier in die boomtoppe.

    Groete,
    Maryna

  4. Ja ek gaan haar ook mis!

  5. tina10 het gesê op Oktober 21, 2013

    Ek hoop nie ek is die oorsaak daarvan nie – ons het verskil… Dis jammer die blog gemeenskap is so klein dat mens regtig nie kan bekostig om iemand te verloor nie.
    Laat my dink aan Mweb waar ek later amper stoksielalleen met die jersey verkopers was… dit maak my sommer depressief

  6. lora2me het gesê op Oktober 21, 2013

    Oeps, ek’s soos ‘n sampioen in die donker. Weet nie wat aangaan nie en wil twintig koppe uitskiet om uit te vind. Is Maryna weg?

  7. O aarde! Is sy nou weg?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.