Karen Blumer
Oktober 10, 2013 in Uncategorized
is donderdae vroeg op Fine Music Radio. Aangename , lae (rookverweerde ?) stem
.
Vanoggend beur sy die volk op. Jean Paul-Satre was wys met: As jy alleen verveeld is, dan is jy in slegte geselskap.
Nee, alle magtig preek Karen. Vat vas ! Krap jou maag en sê “Eks bo-baas !”
Ek en Karen is altwee Bono Chimpe.
maryna het gesê op Oktober 10, 2013
Sartre Bruggie, Sartre. En hy was wys met La Nausée. @benvanbruggen
Bruggie het gesê op Oktober 10, 2013
n Boelander moenie n R weglaat nie, nê.
tina10 het gesê op Oktober 10, 2013
hehehe… eeeemmmmm …ok as jy so sê!
Bruggie het gesê op Oktober 10, 2013
n Silverrug gorilla kan sy maag krap EN op sy bors tamboer. Jy kan net op jou maag krap, Tina. Wê.
Henry @kompethenry het gesê op Oktober 10, 2013
Het nog nooit na die tannie geluister nie – is dit die moeite werd?
Bruggie het gesê op Oktober 10, 2013
@ Henry Sy bereik jou in Centurion slegs oor die internet, Henry, en dan slegs as kontinuitietstem met klassieke musiek die hoofdis.
Carol R @ Losbek het gesê op Oktober 10, 2013
Mmm, wonder wat sal my skapies sê as ek dit doen. 😉
Bruggie het gesê op Oktober 10, 2013
@ Losbek. Oë rek en tong klik, Carol.
Genevieve het gesê op Mei 7, 2022
Hi Karen. So he’s dead, huh…ww & all his horrors are gone.I am so glad!. Merciful to us all.