by

Karen Blumer

Oktober 10, 2013 in Uncategorized

 

 

is donderdae vroeg op Fine Music Radio. Aangename , lae (rookverweerde ?) stem

.

Vanoggend beur sy die volk op. Jean Paul-Satre was wys met: As jy alleen verveeld is, dan is jy in slegte geselskap.

Nee, alle magtig preek Karen. Vat vas ! Krap jou maag en sê “Eks bo-baas !”

Ek en Karen is altwee Bono Chimpe.

9 antwoorde op Karen Blumer

  1. maryna het gesê op Oktober 10, 2013

    Sartre Bruggie, Sartre. En hy was wys met La Nausée. @benvanbruggen

  2. tina10 het gesê op Oktober 10, 2013

    hehehe… eeeemmmmm …ok as jy so sê!

  3. Het nog nooit na die tannie geluister nie – is dit die moeite werd?

    • Bruggie het gesê op Oktober 10, 2013

      @ Henry Sy bereik jou in Centurion slegs oor die internet, Henry, en dan slegs as kontinuitietstem met klassieke musiek die hoofdis.

  4. Mmm, wonder wat sal my skapies sê as ek dit doen. 😉

  5. Genevieve het gesê op Mei 7, 2022

    Hi Karen. So he’s dead, huh…ww & all his horrors are gone.I am so glad!. Merciful to us all.

Los ’n antwoord vir Henry. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.