by

Siek

Oktober 5, 2013 in Uncategorized

Wat moet n melaatse liefs vermy ?

 

Duimgooi.

9 antwoorde op Siek

  1. Gelukkig is melaatsheid deesdae geneesbaar.

  2. @benvanbruggen
    ‘n Melaatse moet ook pasop om nie sy voet op die clutch te los nie.

    Of as hy poker speel nie sy goeie hand te deel nie.

  3. Of in ‘n borrelbad klim. Dit kan fataal wees! 😉

  4. LJGA ?

  5. Ha Ha Ha “klunk”

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.