by

Churchill

Augustus 27, 2013 in Uncategorized

het glo n fanaat so beskryf:

 

Iemand wat nooit van opinie of gesprekspunt verander nie.

12 antwoorde op Churchill

  1. ja
    nee
    ja-nee

    die liberaliste dink dat die konserwativiste stink en vice versa

  2. tina10 het gesê op Augustus 27, 2013

    Mmmmm dan ken ek ‘n hele paar .

  3. Hehe! Daar is ‘n paar dinge waarby ek ook vashaak! 😉

  4. Dis ‘n simpel definisie – dit laat nie toe vir mense met vaste opinies nie.

    Die kenmerk van fanate is dat hulle ‘n klomp emosie of passie aan hulle opinies heg – het nie balans nie, en gun niemand die reg om te verskil nie.

  5. Dis ‘n hardekwas….of is dit hardegat

  6. ‘n Fanatikus is iemand wat niks anders wil weet as net waarin hy glo nie.Daar is geen ruimte vir luister,dink of navorsing nie.Sy opinie is stagnant en onbuigbaar,kom wat wil!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.