by

Die Mzanzi cv

Augustus 17, 2013 in Uncategorized

Onderhoudvoerder: Het jy n kriminele rekord ?

Jop soeker: Nee.   Is dit n vereiste ?

9 antwoorde op Die Mzanzi cv

  1. Ja wraggies! 🙂

  2. Een of ander poepol het daai selfde antwword vir ‘n Aussie imigrasie beampte gegee. Ek hoor die ou moes toe in Rwanda gaan vakansie hou.

  3. Twaksak het gesê op Augustus 17, 2013

    Vir die polisie wel. Want: It takes a thief to catch one. Is! Genuine!

  4. Zirkie het gesê op Augustus 31, 2013

    …hmmmm in SA is dit nogal ‘n vereiste!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.