by

Abel Pienaar (lite)

Augustus 16, 2013 in Uncategorized

Wenke vir n groei dag.

Gee opduimpies, liefs in die werklike wêreld. Saai welwillendheid en geniet vreugde.

Vermy  afduimpies. Wees opbouend met die onvermydelikes.

Skop met opstaan jou ego onner die bed. Egos verdof  glans en belemmer rustigheid en inkeer.

5 antwoorde op Abel Pienaar (lite)

  1. tina10 het gesê op Augustus 16, 2013

    Is jy ‘n Abel Pienaar ondersteuner?

  2. Twaksak het gesê op Augustus 16, 2013

    Onder die… bed?
    Jip.

  3. Nie sleg advies nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.