by

Konings

Augustus 13, 2013 in Uncategorized

Wie het die heruitsending van Konings geniet ?

Wat dink julle van Herman se vrou se onthulling ?

7 antwoorde op Konings

  1. tina10 het gesê op Augustus 14, 2013

    Ek kyk dit nie

  2. Ek dink heruitsendings is niks minder as steel nie.

  3. Ek het nie nou die heruitsending gekyk nie….maar het Konings gekyk die eerste keer…

    Goeie storie

    • Bruggie het gesê op Augustus 14, 2013

      Konings is n kwaliteit televisie reeks waarin al die top Afrikaanse akteurs verskyn.Gaan oor Afrikaner geskiedenis 1940 – 1992.

  4. Ek dink dis ‘n uitstekende reeks! Ek is bly hulle saai die vervolg ook uit, maar reeks een was die beter een. Moet sê die einde het my vir ‘n ses geslaan!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.