by

Toerusting (n Vrouedag ode)

Augustus 9, 2013 in Uncategorized

Binnekort is daar 4 biljoen vroue op aarde met die regte lyf en kop om babas te maak.

Betoon genade, dames.

Selfs surogaat moeders is  moontlik. Tot oumas  kan ingespan word.

Mans is slegs sperm donateurs. Miskien kan n man met groot gesukkel met n baarmoeder en n geboortkanaal toegerus word via stemselle of oorplantings.

Alles geldmors. Vier biljoen het  die toerusting en kan die jop doen.

Met  meegaande sports. (En oorbevolkte nagevolge)

Nogtans,    Viva la differance.

5 antwoorde op Toerusting (n Vrouedag ode)

  1. Twaksak het gesê op Augustus 9, 2013

    Jip.

  2. Ek dink 3 biljoen van hulle behoort dadelik reg geaak te raak en moerse klomp mans kort ook die Dr Katsjablozoff behandeling.

  3. tina10 het gesê op Augustus 9, 2013

    Vreemde huldeblyk… is is dit?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.