by

Big Brother (lite)

Augustus 8, 2013 in Uncategorized

Google gerus George Orwell en skrik vir Big Brother.

Moet ons vir Lite gebruik ? Die kerngedagte is die moderne komper met n enorme geheue. Ouens wat op skuld verkoop ,stel vas of  die koper op n swartlys is. Mense wat huise verhuur, kan die verneuker/breker/ niebetaler huurder wegwys. Roekelose bestuurders oortree gereeld en kan met Big Brother uitgeken word.

Dit help om maklik via Big Brother uit te vind of die vreemdeling wat jou dalk wil inloop aan Big Brother bekend is.

Regerings moet fyn dopgehou word . Hulle mag nie Big Brother misbruik nie. Ja vir entrepeneurs wat n diens aanbied..

Syrie” is n aaklige land maar geek aanhangers van Assad het nou die wêreld aan ‘t bewe deur oorlog te voer via ge-hackte inligting.

Fanate buit moderne tegnologie uit. Die res van die mensdom moet wakker skrik. Its a jungle out there.

Big Brother (lite) bemagtig ook die gewone mens.

6 antwoorde op Big Brother (lite)

  1. Hy’s hier – ons noem hom die internet

    Google jou naam en sien,,,

    • Bruggie het gesê op Augustus 8, 2013

      Hullo Henry. Ek is nie beroemd genoeg nie. Daar is wel n Ben van Bruggen in Engeland , stadsbeplanner.Miskien haal ek die kuberruim voor ek af tjop.

  2. tina10 het gesê op Augustus 8, 2013

    Kom jy betaal die jaar nie jou belasting ek kyk hoe vinnig word jy beroemd (berug)

  3. Twaksak het gesê op Augustus 9, 2013

    Interessante tye.

  4. ‘n Skrikwekkende gedagte, veral as jy iets het om weg te steek!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.