Ai, SABC 3 se chick flicks Saterdag-aande.
Augustus 3, 2013 in Uncategorized
n Jong man wat soos die arm man se Michel Mohl lyk, moet sy oupa leer vry. Die ou man moet aanvanklik kies tussen Rose en Wille Ouma. W.O. soek Oupa se lyf en jaag hom skelm n Viagra in.
Grootoog fluister Oupa in Kleinseun se oor dat Wille Ouma hom n BJ gegee het EN sy was so gaaf om eers haar gebit uit te haal. !
Nou is Oupa vuur en vlam maar Wille Ouma se Nazi dogter breek die romanse wreed op. Sy noem Oupa n pervert en waarsku hom skree-skree om van haar Ma weg te bly.
Rose kom nou aan die beurt sonder Viagra en nou gee Oupa sy kleinseun raad. Hy met net eerlik wees en in n elle lange speech sorgvuldig vir sy mooi jong nooientje haarfyn vertel hoe hy oor haar voel. Vroue hou glo van mans wat praat oor hul gevoelens, aldus die Chick Flick resep .
Kannie wag vir volgende Saterdagaand nie..
tina10 het gesê op Augustus 4, 2013
oooooo… mens kan dalk ‘n paar tips kry?
Bruggie het gesê op Augustus 4, 2013
Ja, die tippers staan deesdae nie tru nie
Henry @kompethenry het gesê op Augustus 4, 2013
Eish!
Ek kyk liewer die herhaling vannie Kung-Fu flieks op eeeeeeee….
Bruggie het gesê op Augustus 4, 2013
As n ou twee breinselle het, teister die TV jou, Henry.
Carol R @ Losbek het gesê op Augustus 4, 2013
Hahaha! Ek het daai een gemis! Klink na pret!
Joan Keyter het gesê op Augustus 7, 2013
…en ek gaan dophou hier! ek het kontak met die aftree-entoesiaste op die dorp – hulle sal ook wil weet hoe
fvasInorb het gesê op Mei 6, 2022
modafinil 100mg sale cheap modafinil
mqhooimo het gesê op Mei 12, 2022
modafinil over the counter order provigil sale purchase modafinil generic