Jy blaai in die argief vir 2013 Julie.

by Bruggie

Marinus Wiechers

Julie 13, 2013 in Uncategorized

was twintig jaar gelede hoog ge-ag as n regsgeleerde en verligte.

Soos ons almal het hy oud geword. Toe n volksstater onlangs beweer  Wiechers is deesdae in hul kamp , dog ek:O gits. Die man is kinds.

Vandag lees ek n knap huldeblyk wat hy oor Arthur Chacksalson skryf. Gin niks kinds nie.

Maar steeds oud en te vasgekleef aan hoge beginsels wat nie te lekker werk in Suid-Afrika nie.

by Bruggie

Grotes

Julie 10, 2013 in Uncategorized

Alkoholiste wat lank na hul dood bly til.

Sibelius

Langenhoven

by Bruggie

n Los gedagtetjie

Julie 7, 2013 in Uncategorized

Ek verwonder my vanoggend aan die  vlug van n troppie mossies.

Die n vlieg in die salf  ?

Seks !

Dieselfde slim diertjies wat so slim  vlieg, stamp hulle koppe stukkend teen n beeld van hulself in n venster.

(Oukay, net die stupid mannetjies)