by

Onbegrypbaar

Julie 26, 2013 in Uncategorized

Lig beweeg teen byna 300,000km per sekonde

Agt minute  om die afstand tussen die aarde en ons son af te lê.

100,000 jaar  om ons melkweg te deurskruis.

Andromeda is ons naaste aangrensende sonnestelsel . Twee miljoen ligjare ver.

Kom ons wees gaaf met mekaar en ons spikkeltjie..

13 antwoorde op Onbegrypbaar

  1. 🙂 great minds sometimes think alike, fools almost never differ . . .

    • Bruggie het gesê op Julie 26, 2013

      @ exionperfexi. Ek het die stem, boodskap, musiek en beelde van jou Sagan link geniet, dankie. Hoekom kan niemand daarby kommentaar lewer nie ? Jy is vir my n raaisel.

  2. tina10 het gesê op Julie 26, 2013

    Ok ek doen my bes Lekker naweek

  3. tina10 het gesê op Julie 26, 2013

    Stel asb. jou kommentaar dat daar meer as 5 aan die gesprek kan deelneem Ek sou graag vir @perdebytjie op haar kommentaar wou antwoord.

  4. Ek stem saam. Gaaf wees kan ook beteken om weg te bly van party mense af.

  5. Jip – dis skrikwekkend om te weet dat as die son nou sou opblaas, ons dit eers oor amper tien minute sou weet…

    Nie dat daar ‘n helse klomp is wat ons daaraan sou kon doen nie…

  6. Ek probeer! Ek probeer! 🙂

  7. Ja ons kan nie gou gaan kuier vir iemand in ‘n ander sonnestelsel nie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.