by

Stemme

Julie 19, 2013 in Uncategorized

in die kop. Ek het ten minste twee. Ons is tjomme.

Vanoggend doen ek weer iets stuupid.

“Poephol ! “gryp  stem no. 1 die gaping.

En dan speel hy vir die gallery.

“U is definitief n poe…..pol”

Sodat  die derde persoon wat ook in my kop woon, hom kan bewonder. Hy koggel dan so slim  met die U.

As daar nie n vrou in die huis is nie, het n ou stemme nodig .

7 antwoorde op Stemme

  1. tina10 het gesê op Julie 19, 2013

    hehehehe… siestog… het jy dus ‘n vrou nodig om jou te vloek en te beledig?

  2. Hehe!Moet net nie begin terugpraat nie.

  3. ek-myself het gesê op Julie 19, 2013

    Kry eerder vrou in die huis… lol

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.