by

Skaam

Julie 19, 2013 in Uncategorized

Die worsie van my Amerikaanse huurders het n nuwe speletjie ontdek. Sodra ek kaalgat plaasneem op die kant van my bed en begin aantrek, bring sy haar bal . As ek buk om veters te knoop , tik ek die bal onder die bed in.

Ek besef daar is langlaas onder die bed gevee toe die hondjie aan’t kug gaan van die stof wat sy skarrel !

Binne kort, juffie.

11 antwoorde op Skaam

  1. exionperfexi het gesê op Julie 19, 2013

    @benvanbruggen : Selfs jou blogplasing oor die kokkedore en kokkehenne, wat nie hier blog nie, het saam met die huisstof onder die kooi, in die slag gebly ? Gelukkig blog hier tans ook nie enige katvisse, waarvan ek weet, op dese litnetwordpressblogwebwerf nie 🙂

  2. tina10 het gesê op Julie 19, 2013

    Waar is die kokkedoor inskrywing nou?
    Gelukkig is my bed te laag vir die hondjie

  3. Bruggie het gesê op Julie 19, 2013

    Waars die vorige plasing titel Terug aarde toe , Sarel ?

  4. My bed is gelukkig baaaaie lag!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.