by

Dis lekker

Julie 15, 2013 in Uncategorized

om n moderne mens te wees.,

Besef ek na n warm stort. My nat lyf word met n handdoek afgedroog. n Spoel toilet staan gereed, kompleet met toilet rol.

Vergelyk bietjie met die  lewe van n  Boesman. Tien duisend jaar gelede was almal se voorouers op Boesman vlak.  Jagters.

Wanneer was vuur ontdek ?

Barbaars. Rou vleis vreters. Dierlik.

Ten spyte van spraak

12 antwoorde op Dis lekker

  1. ek-myself het gesê op Julie 15, 2013

    Soms wonder ek watter een die eintlike een moes wees… ag nou maak ek seker glad nie sin nie….

  2. ek geniet beeshaas matig rou en glo dat tussen dan en nou niks verander het nie, behalwe dat daar verskeie gadgets en gizmos, waarmee iemand geldmaak, onnodig bygekom het.

  3. As dit winter is,is ek bly dis nie meer honderd jaar gelede nie!

  4. Niks so lekker vars en fris soos ‘n warm stort – haar shampoo wat soos bybelse olie van jou kop oor jou lyf af loop – ‘n groot sagte handoek – dan wonder ek wat het die boemans vir skurf aan hulle lyfies gesmeer….

  5. tina10 het gesê op Julie 16, 2013

    Mens se lyf pas seker maar aan?
    Leef maar van bessies en melk?

  6. Daar kom ongelukkig ook ‘n GROOT lot gemors saam met die moderne leefstyl ook….

  7. Jip.

    Tien duisend jaar terug het ons lig oppie land gele – en nou teel almal aan, want ons het alles opgedonner.

    • Bruggie het gesê op Julie 17, 2013

      Ja ,teel aan ten spyte van pille en drie maande inspuit en vasektomie. (Nie dat godswoord in verskeie oer-oue boeke juis help nie.)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.