Drie Afrikaners
Junie 30, 2013 in Uncategorized
1. D is n argitek. Hy is welkom aan huis by sy getroude Afrikaanse vriende al is hy openlik pedofiel.
2. X is n L.O. onnie en n rugby afrigter. Hy en n reeks 14 jarige seuns het oor die jare saam draad getrek. Vyf van die seuns is later gelukkig getroud. Een (slagoffer ?) het later as volwassene gewroeg en gevoel X het sy lewe verwoes.
3. Piet is die stereotipe pedofiel. Hy cruise die stad vir straatkinders
Sielkundiges sê pedofiele kan nie behandel word nie. n Klein persentasie (een uit tienduisend ?) word so gebore. Argitek D aanvaar sy lot dapper en bly lewenslank selibaat. Soos sommige blindes kies hy blymoedig aanpassing.. Sy vriende is jammer vir hom en verstoot hom nie. Hulle beskerm hulle kinders deur D se kondisie openlik te bespreek.
Die L.0. onnie beland in die moeilikheid. Hy verloor sy werk. Oornag van hero tot vark.
Is n konserwatiewe gemeenskap soos die Afrikaners instaat om oopkop oor pedofilie te dink ? Is pedofiele mede mense, soos blindes ?
vega het gesê op Junie 30, 2013
Goeie vraag. Hoeveel van ons het nie ooms gehad wat met van die niggies gelol het nie. En almal weet dit en niemand doen iets nie, ons het gesorg dat ons uit sy pad bly. Siek!!!
Twaksak het gesê op Junie 30, 2013
Hehe. Hulle sal Charlie Chaplin flieks kyk. Dis ‘n baie interessante vraag. Hulle is inderdaad mense. Dis seker ‘n kondisie wat mens behoort te laat sê, “There but for the grace of God goes I…”?
tina10 het gesê op Junie 30, 2013
Ek het so beskermde lewe geleef dat ek nie aan ‘n antwoord kan dink nie
perdebytjie het gesê op Julie 1, 2013
Moeilike vraag.As daar geen behandeling is en dit is as sielkundige afwyking verklaar,moet sulke mense uit die gemeenskap verwyder word.Hiermee veroordeel ek nie so ‘n persoon nie,maar die samelewing kan nie so iemand loslaat op hul kinders nie.
Henry @kompethenry het gesê op Julie 1, 2013
O ek is ‘n arme pedofiel,
ek gaan vanaand weer die kinders verniel…
Bruggie het gesê op Julie 1, 2013
Hou jou in, Henry
monicahaddad het gesê op Julie 1, 2013
n vraag wat ek eerlikwaar nog nooit aan gedink het nie……. is ook nie lus nie, daar is 100 ander wat ek eerder sal aan tyd spandeer soos hoekom het honde ‘n ding oor katte,
blikskottel het gesê op Julie 1, 2013
Dis moeilke goed die, maar as dit my my eie of enige kinders kom sal ek nooit teen hulle kies nie.
Bruggie het gesê op Julie 1, 2013
Jy’s reg, Blikskottel, dis moeilike goed
Carol R @ Losbek het gesê op Julie 2, 2013
Sjoe! Dis ‘n goeie vraag….. Ek weet net as hulle aan een van my kinders geraak het, het ek moord gepleeg!