by

Marknavorsing

Junie 23, 2013 in Uncategorized

bepaal wat op TV verskyn . Stoei, America’s got talent, Survivor, 2.5 men, Porn, die Nuus (betogings, Lady Di se begrafnis) Sak die getalle, swaai die reklamegeld

Godsdiens asTV skouspel ?Soos Bono/Bieber/ Jacko/Lady Gaga se konserte.  Die kotsfeste (Oppikoppi, Biker Rallies) as noodsaaklike satanteenpool. Daars verval, Broers.

Godsdiensdebat as TV treffer ?    Dawkins teen n  Teoloog of  teen n  Charismaat  ? Miskien  op BBC4 maar nooit  in klein markte soos Suid Afrika nie.

 

 

 

 

5 antwoorde op Marknavorsing

  1. tina10 het gesê op Junie 24, 2013

    Dis ‘n eindelose debat en het geen werklike sin, behalwe vir mense om aandag te trek en ook ongelukkig vir boelies wat nie regtig geselsonderwerpe het nie?

  2. fooi tog , ja. elke volk en nasie verdien maar hul eie gekose TV helde . . .

  3. My enigste kommentaar is dat my smaak in tv programme val duidelik nie saam met die res van die gemeenskap nie. Ek blyk ver in die minderheid te wees.

  4. Bruggie,my TV bly deesdae afgeskakel en ek voel baie vry van al die gemors wat opgedis word.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.