by

suutjies poep in die openbaar ?

Junie 20, 2013 in Uncategorized

Lin Sampson sê nee. Laat waai. Maak n spektakel. Leef voluit soos die Italianers. Nie so witgepleisterdegraf soos die Noord Europie”rs, veral die Britte (en ook die Afrikaners)  nie.

Alles omdat Saatchi verguis word omdat hy  Nigella se mond toedruk of haar miskien selfs verwurg.

Baklei kaalvuis en luidrugtig. Bevestig daarmee n opwindende verhouding .  Maak maak later hemels op.

Laat rol daai kommentare.

5 antwoorde op suutjies poep in die openbaar ?

  1. ek-myself het gesê op Junie 20, 2013

    Maak maak later hemels op… *glimlag*

  2. vega het gesê op Junie 20, 2013

    Janee Bruggie, jy hou daarvan om te stir. Daar is geen rede ooit vir ‘n man om ‘n vrou hardhandig te behandel nie. Dis onopgevoed. En winde laat in die openbaar is net sulke swak maniere soos om in jou neus te grawe.

    • Bruggie het gesê op Junie 20, 2013

      @ vega Lin Samson bejammer vir jou ( en vir my) omdat ons so geinhibeerd is.Saatchi is n verfynde ou en sou nooit in sy neus grawe of in n restaurant luidrugtig poep nie. Die suutjies poep beskryf gefeinsde , kil hoflikheid bolangs met n verhouding wat stink.

      • vega het gesê op Junie 21, 2013

        @avega is my blog inteken naam, nie @vega nie 🙂 Ek gee nie om as sy my bejammer nie, party goed is privaat en dis nie te sê ek kan nie fun hê wanneer ek wil nie. Sy kan my bejammer, ek sien neer op haar 🙂

  3. Twakkies het gesê op Junie 20, 2013

    Wel, sy kan seker vir hom sê om te rôkkof as sy wil. Is nie ‘n robot nie, het geld. Whatever tickles your fancy…

Los ’n antwoord vir ek-myself. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.