by

The luck of the draw

Junie 13, 2013 in Uncategorized

want ek kan nie Ce la vie spel nie.

Graspol Ode.

n Voe”ltjie pik my ( soos beplan?)

maagsap bestand

uit teen oumansmuur

baar saad groet hy.

in my fleur ontwortel

verdomde ouman

n Christen sou laat leef

Ce la vie

5 antwoorde op The luck of the draw

  1. exionperfexi het gesê op Junie 13, 2013

    sjoe, ja, so is die lewe . moeilike een die . multifaktoriale metafore . dink ek verstaan die vers nie na behore nie . 🙂

    ( my probeerslag onlangs met ‘n E’st La Vie vers het Emmerson, Lake and Palmer se lied met dieselfde naam as aanhangsel gehad )

  2. tina10 het gesê op Junie 13, 2013

    Aitsa … raak jy nou ook ‘n verbitterde rympiemaker

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.