by

Less is more

Mei 31, 2013 in Uncategorized

Dis weer n beter grondwet blog .

Die hoofdoel is

1. n Twee partyselsel waar geen party langer as tien jaar regeer nie

2. Waar  venyn en sirkus sover moontlik beperk word.

Die twee hoofpartye word ruim en slegs deur die Staat befonds. Dit beperk korrupsie en skakel Guptafikasie uit.

1. Trek n lootjie om te bepaal watter Groot Party begin regeer. Vir n tien jaar  termyn.

2.  Na vyf jaar word die partye se gewildheid getoets maar die venyn word heeltemal uit die proses gehaal met n unieke beginsel van Less is More. Hoe minder stemme die regerende party trek , hoe meer tel dit in sy guns. Die regerende party se beste raad is om niks te doen om stemme te trek nie . Niemand baat by massa saamtrekke nie. Die hele proses duur minder as n week met n gewildheidpeiling na n rustige debat op TV. Gaap is gesond.

3. Temper die regeringsmag oor die laaste vyf jaar.     Hoe ?    Deur automaties tien maal soveel setels op alle vlakke aan die opposisie toe te ken. Nege uit tien regeringverteenwoordigers verloor automaties hul joppe.

Hoe regeer die regering  steeds lmet slegs 10% van die setels  ? Deur die regering se stemkrag per setel tien keer te vermeerder . Oor die twee vyf jaar verloor die regering ook  drasties mag  met die met toeken van kontrakte .

Less is More verander alles , ten goede , meen ek.

Na tien jaar kom die opposisie  automaties aan bewind.

 

4 antwoorde op Less is more

  1. monicahaddad het gesê op Mei 31, 2013

    Man dit klink nou vir my fantasties en dit kan net werk!

  2. perdebytjie het gesê op Mei 31, 2013

    Klink goed,maar helaas die kripvreters sal nooit hul plekke by die trog afstaan nie!

    • Bruggie het gesê op Junie 1, 2013

      Ons vergeet dat die klipvreters vir Die Volk werk. Hulle is n gulsige minderheid ongelukkig spesialis in massa manipuleer.
      Maar daar is aktiewe mense buite hulle kring wat ook stemming kan maak. Viva die internet.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.