by

Kaart

Mei 23, 2013 in Uncategorized

Ek sien vanoggend n wêreldkaart wat land se rassesensitiewiteit aandui. Respondente was gevra of hulle gemaklik is met bure van n ander Ras.

Burgers van die VSA, Canada, Engeland, Skandinawie”, Brazil, Argentinie” en Australie” is die minste rasbewus, met minder as 5% wat skeef sou kyk.Indie” en Israel vaar die swakste.Meer as 40% sê liewer nie.

Suid Afrika vaar beter in die  5-10 % klas as Nigerie en Egipte (30-40 %)

Raai waar score Rusland , Sjina, en Frankryk.

4 antwoorde op Kaart

  1. exionperfexi het gesê op Mei 23, 2013

    Wel, ek weet nie wie van Rusland of Sjina eerste vir Suid Afrika gaan annekseer nie maar wie ookal die nuwe kolonialiste gaan wees , hulle gaan almal uit hierdie land verdryf , sodat net hulle hier langs mekaar sal bly , net soos in hulle eie vaderlande van herkoms. 🙂 ekskuus , 🙁

  2. perdebytjie het gesê op Mei 23, 2013

    Ek raai Rusland is baie onverdraagsaam.Was pas daar en my dogter wat al twee jaar daar woon sê daar is baie bedekte onverdraagsaamheid,veral teen effense donker mense,Kazakstani’s en inwoners van Georgië.

  3. monicahaddad het gesê op Mei 23, 2013

    Uit daarmee!

  4. vega het gesê op Mei 25, 2013

    Toe ons in China was met swart vriende het die klein kindertjies die hele tyd aan ons swart vriend probeer vat en wou foto’s neem van hulle. Hulle is nie swartes gewoond nie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.