by

Dankie, Tina, Zeppie en Naomi

Mei 19, 2013 in Uncategorized

Hiers ek terug op die lug, danksy julle.

Waarom glans sekeres voort en ander verdwyn ? Frik du Preez, Mannetjies Roux , Zola Budd, Gary Player weet almal nog van. Wat het geword van James Dalton, James Small, Kleintjie Grobler, Piet Visagie, Gerald Bosch , Piston van Wyk, Moaner van Heerden, Piet Greyling.

5 antwoorde op Dankie, Tina, Zeppie en Naomi

  1. tina10 het gesê op Mei 19, 2013

    Welkom tuis
    Sommiges doen seker net meer in die openbare oog as ander?

  2. Ek is bly jy is terug! Ek hoop jy het gekom om te bly!

  3. perdebytjie het gesê op Mei 19, 2013

    Solank jy net nie verdwyn nie!

  4. Louise Davis het gesê op Mei 19, 2013

    Hi Bruggie! Ek kom ook deesdae so min hier.

  5. Ek is bly jy is weer op die lug…
    Blogvoort broer

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.