by

Dit gaan interessant word…..

April 11, 2013 in Uncategorized

Ek verhuur n deel van my huis omskep in n woonstelletjie.  My enkel ma huurder  is uit en twee Nigerie”r mans is in.

Woeste huur kontrak is opgestel omdat Nigerie”rs so berug is.

Hulle is nog net n week hier maar hulle is al klaar anders as enige vorige huurders.

Donker oggend slaan hulle voet treinstasie toe en keer donker saans terug van hulle kraampie in Gugulethu.

Hulle verkoop genoeg parfuum om n stewige huur te kan bekostig. Hopelik.

Alreeds n groot verbetering op  n Afrikaanse paartjie wat net drie weke gebly het.  Dwelms het altwee in re-hab laat beland..

Ek raai die Nigerie”rs is twee hoogs Christen moffies . Daar tref hierdie ou ongelowige dit toe gelukkig uit n onverwagse oord wat droom huurders betref.

Tot dus ver.

10 antwoorde op Dit gaan interessant word…..

  1. vega het gesê op April 11, 2013

    Ons agent het gesê sy verhuur NOOIT aan Nigeriers of Chinese nie. Die Nigeriers is OF pastore OF drugdealers/scam artists. Die Chinese verdwyn in die middel van die nag.

  2. Antitese in die volle sin van die woord 😉

  3. Sterkte met die huurders!

    Of hulle nou bid, parfuum verkoop of crack verkoop, ek dink mens moet maar hare op jou tande hê met enige huurders!

    😉

  4. my beste huurder in die tyd toe ons studente ingeneem het ( ander stad) was outjie van Ghana af.

  5. Ons hou duim vas met die nuwe huurders…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.